Nuus
Social
|
Superkids Muur van FaamOns sport sterre van die jaarGerald CoetzeeSA O/19 Krieketspeler Gerald Coetzee het op 8 jarige ouderdom by Superkids ingeskakel en het O/13’s gespeel. Marno J van VeurenMarno is Superkids se Top Krieketspeler Op 11 jarige ouderdom het Marno aan die O/13 S Vrystaat Proewe deelgeneem Kyra BeeldersKyra het by Superkids aangesluit toe sy 2 jaar oud was en speel Netbal, Hokkie, Tennis en Sokker by Superkids Donique TruterDonique het deelgeneem in die Vrystaat Atletiek Kampioenskappe en is ons Top Hokkiespeler. Andrew BeeldersAndrew het by Superkids aangesluit toe sy 2 en ‘n half jaar oud was. Andrew speel tans vir die A Span Krieket, Rugby, Hokkie en Muurbal. Wihan EdelingWihan is ons Top Pre Primêre Rugby speller en Gholfer. Hy het ook aan die SK Mini Wereldbeker Toernooi 2015 deelgeneem. Tiaan LouwTiaan is Top in sy ouderdomsgroep in Gholf, Krieket en Rugby. In 2018 het Tiaan in die 3rde grootste landwye toernooi vir O/11 deelgeneem. Hy het ook aan die SK Mini Wereldbeker Toernooi 2015 deelgeneem. |