Sport
Elite Groep
Die doelstellings van die sport akademie is onder andere die ontwikeling, aanleer en verbetering van die volgende:
- Sielkundige aspekte
- Wedstryd situasies word beproef
- Skaaf aan tegnieke van verskillende sportsoorte
Elke kind ontvang jaarliks 'n vorderings verslag ten opsigte van sy/haar vordering asook 'n sertifikaat. Trofees word ook aan alle deelnemers oorhandig.
SK Tjokkies Rugby Akademie
Shimla Superkids
Balvaardigheid
Krieket
Hokkie
Gholf
Netbal
Rugby
Sokker
Swem
Tennis
|