Superkids Sports Club Superkids Sports Club. Celebrating 20 years


Nuus
Twitter
Created by: twitter website widget
Sports

Ons spesialiseer in die volgende sportsoorte:

  • Krieket
  • Rugby
  • Golf
  • Tennis
  • Sokker
  • Gymnastiek
  • Hokkie
  • Netbal
  • Atletiek
  • Muurbal
  • Swem
Skills

Ons ontwikkel en toets die vaardighede van elke individueel in die volgende:

  1. Balans
  2. Spronge
  3. Steun (push-ups ens)
  4. Hand-oog koordinasie
  5. Hang (pull-ups ens)
  6. Bal vaardighede
  7. Reaksie en spoed
  8. Sport evaluasie:
    • Krieket
    • Golf
    • Hokkie
    • Tennis
    • Muurbal
    • Swem
    • Rugby
    • Sokker
    • Netbal
    • Athletiek
    • Gymnastiek

Superkids Afrigters

 

Christel Jacobs

Christel het op JF gematrikuleer waar sy Netbal gespeel het. Christel studeer tans MBW by die Universiteit van die Vrystaat.

Berno Liebenberg

Berno het op Fichardtpark gematrikuleer waar hy Krieket en Rugby gespeel het. Hy studeer tans Bourekenaarswese by die Universiteit van die Vrystaat.

Renier Barkhuizen

Renier het op J F gematrikuleer waar hy Rugby en Krieket gespeel het en Atletiek gedoen het. Renier doen tans BS Korp Bemarking by die Universiteit van die Vrystaat.

Lizzie Kriel

Lizzie het op Rooiskool in Kroonstad gematrikuleer waar sy Atletiek en Hokkie gespeel het. Lizzie doen tans haar Hon graad in Sielkunde aan Universiteit van die Vrystaat.

Wean Neethling

Wean het op JF gematrikuleer waar hy Krieket en Rugby gespeel het. Wean studeer tans tans Besigheidsbestuur by Qualitas.

Nicole Kotze

Nicole het op Oranje Meisie Skool gematrikuleer en is tans ‘n voltydse afrigter by Superkids.

Keenan Arends

Keenan het op Diamantveld Hoërskool gematrikuleer waar hy Krieket, Rugby en Sokker gespeel het. Keenan studeer tans Besigheidsbestuur by Qualitas.

Danielle du Randt

Danielle is tans die Netbal Afrigter by Superkids.

Leane

Leane is voltydse swemafrigter by Superkids.




Superkids Sports Club